Goeie dag aan al my mede riders. Ek het die week my Honda gekry en dis new to the Honda Family. As julle enige tips het vir die inloop periode laat weet gerus.
Het jy die DCT of gewoon? Toe ek myne gekry het het ek haar opp gemaak net gou en meeste van die tyd rustig gevat. Ek glo die psiton moet bietjie werk in die inry tyd want jy "seat" tog jou piston, so ek het oop gedraai net vir paar sekondes en toe weer rustig. Elke persoon sal sy eie siening he so dis myne. Hoop jy geniet dit hier meeste goed behoort daar al oor gepraat te wees maar as jy wil kan jy mal gaan daar is n paar baie slim mense op wat baie kennis het.