Ek self het op n stadium slip ons oorweeg vir veiligheids redes - het gedink dit sou dalk veiliger wees om meer hoorbaar te wees. Op die ou end het ek besluit om eerder spotlights op te sit ten einde meer sigbaar te wees. Nog nie spyt oor die besluit nie.
Dalk kan iemand anders meer kommentaar lewer oor slip ons.
Groete.
Kappa Touring Screen, SW Motech Crash Bars, Raptor Desert Fox Spotlights, SW Motech spotlight Mounting Brackets, SW Motech Center Stand, Givi E370 Top Box with Light Kit, Givi Back Rest for Top Box, Dzell Radiator Guard (aluminium), Dzell Side Stand Expansion Plate. Modified BMC Air Filter, Dimple magnetic oil Drain Plug, Seat Saint, Givi V35 Panniers, DIY chain Oiler, “Sit & Fly” type seat cover, Hand Guards, Highway foot Pegs, Adjustable wind deflector.
Ek het 'n slip on laat opsit toe ek die bike gekoop het en die enigste rede was oor die klank. Ek persoonlik hou nie van 'n bike met geen klank soos wat die NC mee uit kom nie. Het dit iets aan performance gedoen? As ek dit vergelyk met die standaard een wat ek gery het met die toets is die antwoord nee, ma as jy dalk iemand ken wat kan seker maak die air en fuel mix saam die slip on word oor gestel, dan mag jy dalk iets voel. My eerlikke oepienie is dat dit gaan meer oor klank as krag. Onthou die CAT word nie verweider nie en die mense wat die CAT uit gehaal het, het wel 'n verbetering in performance genote.
Baie dankie vir die terugvoering cronos. Ek het maar n berserker slip on bestel. Wil ook graag die klank verbeter. Maar ek moet se ek is mal oor die nc is vir my doeleindes perfek.
Ek stem saam met Cronos dis meer a placebo effek, maar as jy die fiets laat decat, k&n filter en jou pyp laat doen en dit vat vir n dyno sal jy dalk 1kw kan kry miskien bietjie meer. Ons fietse het nie die silinders en displacement om groot krag te maak van so verandering nie.Maar dit is nie die doel van die NC nie. Ek is baie happy met die standaard pyp fiets is stil.