Vir lank het ek st1300 en varadera1200 gery ma so jaar trug oor geskakel na super tener 1200 nou n maand trug is ek vir n toets rit op nc 750 x en nou is ek weer gehak op hom . Ek is bly ek jul ondek en dankie vir die opstel van die groep . Dis baie nice